Tuesday, June 12, 2007

Was jy deel van Hoërskool M.T. Steyn?


Was jy eens deel van Hoërskool M.T. Steyn in Philippolis - hetsy as leerling, onderwyser, ouer of hoe ookal? Laat kry my dan jou naam, e-posadres en in watter jare jy verbonde was aan dié skool. So kan jy in kontak gebring word met byvoorbeeld klasmaats waarmee jy al kontak verloor het donkiejare gelede.

5 comments:

Kim le Roux said...

Ek is op soek na klasmaats van 1969. Lorraine Burmeister, Maria (Donsie) Steenberg, Hazel Wood en ander wat dieselfde jaar op skool was. Kim le Roux (Williamson)

Unknown said...

Ek is Johan van Wyk, bynaam "Dropper" en was op M.T. Steyn hoerskool van 1965 tot 1968. my Epos. vnwykjhn@gmail.com

Sigi Howes said...

Waar kan ek iets oor die skool se geskiedenis uitvind?

Unknown said...

Ek onthou jou goed Kim. Was saam in klas. Met Dropper saam in koshuis. Francois de Wet. email: francois@evolac.co.za

Unknown said...

Ek is Elliot Khooa. My hoof was Mnr Philip Snyman ini 90's.
Wil graag hoor waar Donien snyman is.
lekhooa.carriers@gmail.com