Tuesday, June 12, 2007

Was jy deel van Hoërskool M.T. Steyn?


Was jy eens deel van Hoërskool M.T. Steyn in Philippolis - hetsy as leerling, onderwyser, ouer of hoe ookal? Laat kry my dan jou naam, e-posadres en in watter jare jy verbonde was aan dié skool. So kan jy in kontak gebring word met byvoorbeeld klasmaats waarmee jy al kontak verloor het donkiejare gelede.

2 comments:

Kim le Roux said...

Ek is op soek na klasmaats van 1969. Lorraine Burmeister, Maria (Donsie) Steenberg, Hazel Wood en ander wat dieselfde jaar op skool was. Kim le Roux (Williamson)

Johan van Wyk said...

Ek is Johan van Wyk, bynaam "Dropper" en was op M.T. Steyn hoerskool van 1965 tot 1968. my Epos. vnwykjhn@gmail.com