Tuesday, April 20, 2010
Wednesday, April 7, 2010
Philippolis-boeke te koop by Groenhuis Gastehuis


Dié boeke oor Philippolis is almal te koop by die Groenhuis Gastehuis (http://www.philippolis.co.za/) se "boekwinkeltjie". Pad beter
Reën, reën, lieflike reën ...
Monday, January 11, 2010
Goud is die gras van die Transgariep
Langs die R717-teerpad tussen Trompsburg en Philippolis is daar gewoonlik 'n uitgetrappe tweespoorpaadjie wat gebruik word deur perdekarretjies, maar vanjaar is dié paadjie heeltemal toegegroei nadat goeie reën vroeg in die seisoen geval het. Die foto is geneem naby die plaas De Rust van mnr. Willem Strauss. Foto: Jens Friis
Monday, December 7, 2009
Propvol
Subscribe to:
Posts (Atom)

