Die ergste slaggate op die R717 tussen Philippolis en Colesberg is reggemaak. Dit bly 'n heerlike alternatiewe roete tot die besige N1. Boonop is dié teerpad 'n raps korter as die N1. Draai gerus by Trompsburg af en ry via Philippolis na Colesberg. Foto: Jens Friis
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment