Monday, July 23, 2007

Huisies ingeryg

Interessante patrone word gevorm deur die dakke van huisies wat snoesig ingeryg staan langs Tobie Mullerstraat. Daar is al gesĂȘ Philippolis, die oudste nedersetting in die Vrystaat, se middedorp is geskoei op 'n middeleeuse dorpsplan. Die huisies staan naby aan mekaar en hul stoepe grens aan smal straatjies en stegies.

No comments: