Monday, January 31, 2011

Skade groot

VLOEDWATERS het erge skade aangerig aan grondpaaie in die Philippolis-distrik. Hier staan Elsje-Mari Lombard, 'n leerling van die Laerskool Trompsburg, in 'n gat wat so diep is as haar knieƫ. As 'n kar hierin beland kan dit tot 'n noodlottige ongeluk lei. Die foto is geneem op die Luckhoff-pad naby die Jansfontein-aansluiting. Foto: Elsa Lombard

No comments: