Monday, January 31, 2011

Nuwe winkel

PHILIPPOLIS S'N: In Philippolis is daar nou 'n winkel langs Voortrekkerstraat wat spesialiseer in tuisgemaakte goed uit die omgewing. Hier sit Unity Kok voor die winkel "Philippolis s'n" met van die geborduurde lappe, besems en skilderye wat te koop is. Hier kan ook weggelĂȘ word aan tuisgebakte koek. Me. Kim Mann en me. Marietjie Cilliers staan aan die stuur van die winkel. Foto: Jens Friis

No comments: